Benzing Cradock Community Lofts bestuur (van Links na regs):
Pieter Joubert, Ivan Stock, Charl du Plooy, Marius Heydenrich, Ruben van Heerden

In a One-Day Racing Pigeon Loft, newly weaned pigeons are homed and trained from a communal loft on behalf of the entrants.

One of the big advantages of homing your pigeons at Benzing Cradock Community Lofts is that it allows for armchair racing. You don’t have to have your own loft to enter races and you can win some serious money.

With close proximity to the Nationally known and respected Cradock Pigeon Club your pigeons are in good hands under the Loft Management and years of expertise.

Racing Pigeon Club are preparing for the arrival of a 300 hundred very special guests, who will be staying for quite some time in a loft, kindly provided by Ruben van Heerden. Laasjaar was oud skoliere en Hoer Skool betrokke. Het alles mee gehelp , ek praat onder korreksie , maar dink hulle het R 30 000.00 gemaak. Skoliere én oudskoliere is nou al ‘n paar weke hard aan die werk om die duiwehok in gereedheid te bring, maar dit is nog net die begin, want dié geveerde gaste het nie net 5-ster akkommodasie nodig nie, “hulle verg toewyding en aandag, 365 dae per jaar”, sê Mnr Pieter Joubert, een van die organiseerders van die projek . Hoe gaan dit werk? Kuikens van so ver as Johannesburg ,Kaapstad , Durban regoor Suid Afrika word geskenk deur weldoeners en dan grootgemaak, versorg en geoefen deur Mnre Pieter Joubert , Theuns van Sckalkwyk , Marius Heydenrich en Grobbie Grobbelaar ( loft manager ).

Ons gaan probeer belangstelling in die duiwesport en duiweboere kweek. Duiwe word aan skenkers en die publiek verkoop. Die reserwe prys van die kuikens is R350.00. maar uiteindelik, as die duiwe volgende jaar hul finale wedvlug vanaf Worcester 600 km na Cradock vlieg sal die kopers van die wenduiwe pryse ontvang. Die 5 ” Hotspots” ( eerste 3 plekke ) + ( eerste 10 ) in Finaal veroorsaak dat die teler gratis inskrywings kry vir volgende jaar. Inskrywing beloop R 150.00 per duif om vervoerkostes , elektroniese ringe , medisyne , duiwe kos , afrigters , oefen wedvlugte asook mandjies op Unie trok vir wedvlugte ens. te dek. Kom toets gerus julle duiwe teen van die bestes in Suid Afrika. Ons bekom van die beste duiwe van Unie , Fed , Nasionale en ” One loft racers ” asook klub kampioene.Ons kan ongelukkig net 300 kuikens neem. Lekker gesellighede word vir dié dae beplan.

How can you become involved? Donate a racing pigeon. There is still vacant accommodation available in our loft, so please contact us should you wish to donate a pigeon. Sponsor a billboard. Advertise your business or your name as a benefactor on a board we would like to attach to our loft. Donate birdfeed, medicine, time and effort. Our racing pigeons will need a lot of careful looking after and we need all the assistance we can get from our community. Please let us know if you are willing to contribute in any way.

Hierdie gaan n jaarlikse projek word waarin ons hegte bande in en met die gemeenskap kan smee. Ons het die jaar reeds veroosaak dat R 20 000.00 aan die plaaslike shelter uitbetaal is , R 10 000.00 vanaf die projek en n addisionele R 10 000.00 wat geskenk is ook agv van die wedvlug. R 15 000.00 is ook op die spel vir die Finaal wat aan kopers van die duiwe gaan.